Fakulteite Nuus

Luister na die sterre

Die ruimte is nie so stil as wat dit dalk voorkom nie, en asteroseismoloë weet dit. Asteroseismologie is ’n florerende gebied met geleenthede vir studente en jong navorsers en het ’n impak op talle ander gebiede van sterrekundige navorsing.

Maar waaroor gaan asteroseismologie alles? Prof Don Kurtz, ’n A1-gegradeerde professor wat nou op…

Informele afvalinsamelaars lewer ’n geweldige bydrae tot herwinning in Suid-Afrika

Informele afvalinsamelaars in Suid-Afrika speel ’n sleutelrol in die herwinningswaardeketting, maar kry dikwels geen erkenning nie. Daar moet maniere gevind word om hulle in staat te stel om deel te neem aan besluite oor afvalbestuurspraktyke en gemeenskapsherwinningsprogramme, sê prof Derick Blaauw van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool…

Seksisme en seksuele teistering is groot uitdagings vir vroue-entrepreneurs

Hoewel entrepreneurskap sy eie uitdagings het, ervaar vroue ’n bykomende klompie struikelblokke wat uniek aan hulle is. Op papier het Suid-Afrika wonderlike geleenthede vir vroulike entrepreneurs, maar in werklikheid affekteer talle ekonomiese, maatskaplike en kulturele struikelblokke vroue en hulle ondernemings.

Volgens ’n studie wat…

Jongste ranglyste toon NWU se vakke van gehalte

​Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van die beste tersiêre-onderwysinstellings vir onderrig op pad na ’n professionele loopbaan. Dit is herbevestig deur die jongste ranglys van die Times Higher Education (THE) World Rankings wat die NWU onder die top plaaslike universiteite plaas.

THE se 2022-ranglys wat op 13 Oktober vrygestel is,…

NWU onder die bestes in ingenieurstudies

Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van die topinstellings in Suid-Afrika in ingenieurstudies.  Dit is volgens die jongste ranglys deur Times Higher Education (THE), wat die NWU op die gebied van ingenieurswese in die derde posisie onder nege plaaslike hoëronderwysinstellings geplaas het (dieselfde as verlede…

NWU slaan sesse: Plavei die pad – een LEGO-blokkie op ’n keer

Daar is ’n beroemde Chinese spreekwoord wat sê “As jy vir ’n jaar beplan, plant rys; as jy vir ’n dekade beplan, plant bome; as jy vir ’n leeftyd beplan, voed mense op”.

Daar is talle maniere waarop ’n mens ’n impak in die wêreld kan maak, maar daar is geen groter impak wat gemaak…

Lae vlak van leenkoste bevorder steeds ekonomiese stabiliteit

Die besluit verlede week deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om die repokoers vir die vierde agtereenvolgende keer onveranderd te laat, was te wagte, en in ooreenstemming met markverwagtings.

Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (…