News
Multimiljoenrand opgradering vir kampus in Vanderbijlpark
Nog 250 beddens en 1 150 bykomende sitplekke in lesingsale is maar net ’n paar van die voordele van die belegging van R200 miljoen in projekte vir infrastruktuurontwikkeling op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark.
’n Aantal nuwe geboue word opgerig, byvoorbeeld ’n nuwe administrasiehub, ’n opkampuskoshuis, ’n…
NWU Vanderbijlpark verwelkom nuwe Studente-kampusraad
Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark spog met ’n nuutverkose groep studenteleiers.
Tydens ’n onlangse gelukwensingseremonie het lede van die kampus se bestuurskomitee van die geleentheid gebruik gemaak om die nuwe verteenwoordigers van die Studente-kampusraad (SKR) te ontmoet en hulle voorspoed met hulle leierskapsreis…
Noodsaaklike hofopleiding vir jong maatskaplike werkers
Die veiligheid en welstand van kwesbare kinders en jongmense is altyd van die uiterste belang, tog word al hoe meer gevalle ingevolge die Kinderwet en verwante wetgewing onder die aandag van Gesins- en Kinderdienste gebring.
Hierdie toedrag van sake het tot gevolg dat maatskaplike werkers se optrede, aanbevelings en besluite toenemend in ’n…
Bordspeletjie help rekeningkundestudente om die sprong na die werkplek te maak
Nuuskierigheid stimuleer die brein, en dit maak bordspeletjies die ideale leerinstrument. Rekeningkundestudente sal dit binnekort agterkom wanneer hulle ’n nuwe bordspeletjie speel wat spesiaal vir hulle ontwerp is.
Kreatiewe benaderings tot onderrig en leer word toenemend binne en buite hoër onderwys gebruik. Een van die toonaangewers in…
Grade moet méér wees as blote lisensies vir hoop
Michelle Groenewald is ’n akademikus op ’n missie om ’n impak te maak. As dosent in ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo sy daarin dat kurrikulumhervorming ’n leierskapsprioriteit vir alle rolspelers in hoër onderwys moet wees.
Tydens die onlangse NWU Leierskapsberaad het Michelle by verskeie ander hoëprofielsprekers uit die…
NWU en Rotary International: ’n vergelyking wat sin maak
Onlangse samewerking tussen die Noordwes-Universiteit (NWU) en die internasionale diensorganisasie, Rotary International, het meer as 140 onderwyskundiges en onderwysers byeengebring om opleiding by twee internasionale wiskundekundiges te ontvang.
Hierdie kundiges, Marian Fletcher (Pretoria) en Swati Dave (Boston, VSA), het ’n…
NWU-navorsers stel groeifaktore vir vroulike entrepreneurs vas
Dit is lankal nie meer waar dat entrepreneurskap slegs ’n manlike domein is nie. In die afgelope paar jaar het die getal vroulike entrepreneurs toegeneem, wat almal laat besef dat vroue ’n belangrike bron van ekonomiese groei is.
Ten spyte van die populêre bekoring dat entrepreneurs die vryheid het om hulle eie werksure te bepaal, projekte…
NWU en die gemeenskap span kragte saam ten bate van Eureka Skool
Die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Vanderbijlparkgemeenskap gaan kragte saamspan om van die Eureka Skool se jaarlikse Spesiale Sportdag ‘n sukses te maak. Dié dag bied aan leerders wat afhanklik is van hoëvlakondersteuning die geleentheid om op ‘n pret manier aan sportaktiwiteite deel te neem.
Vanjaar sal die tweede keer wees wat die NWU…
Navorsing is haar passie, en innovasie haar tweede natuur
Google het net 0,50 sekondes nodig om te reageer op die soekterme “Verona Leendertz”. Uit dié resultate is dit duidelik dat prof Verona Leendertz passievol is oor professionele ontwikkeling – hetsy haar eie is as kundige op die gebied van opleiding en ontwikkeling in hoër onderwys, of die kweek van toekomstige navorsers in die Noordwes-…
Kom ons oorweeg dit om meer begrip vir vertroue te hê
Het ons begrip vir vertroue? Dit is die vraag wat dr Marita Heyns, ’n navorser by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea, vra.
Deur haar navorsing streef dr Heyns – wat ’n besondere belangstelling het in die ontwikkeling van modelle vir interpersoonlike en organisasievertroue in die konteks van die werkplek wat deur…