News

GeeXpo 2019: Beurse vir slimkoppe in wiskunde en wetenskap

As jy ooit gewonder het oor die waarde van wiskunde en wetenskap, vra net vir Janu Fouché en Ruan le Hanie om hulle toekomsvooruitsigte met jou te deel.

Janu, ‘n graad 11-leerder van Potchefstroom Volkskool, en Ruan, ‘n finalejaar BSc IT-student, het tydens die jaarlikse Noordwes-Universiteit (NWU) GeeXpo-gebeurtenis hulle pad na sukses…

Kampus speel gasheer vir KANSA Relay for Life

Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het vanjaar vir die sewende keer gasheer gespeel vir die jaarlikse KANSA Relay for Life-inisiatief.

Hierdie inisiatief bied aan die gemeenskap die geleentheid om kankeroorlewendes te vier, om die wat hul stryd teen die siekte verloor het te onthou, en om bewusmaking oor kanker te…

Niks vaal aan alumna Ane!

Deelnemers aan die gesogte Mnr en Mej Vaal skoonheidskompetisie het onlangs tydens dié spoggeleentheid op die rooi tapyt geskitter.

Die aand het egter aan Ané Oosthuysen behoort, ‘n honneurstudent verbonde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark. As die nuutgekroonde Mej Vaal, wag ‘n besige jaar op dié donkerkop…

Spring gou vir Robin Banks werkswinkel

Het jy al jou kaartjie gekoop vir die mag-nie-misloop werkswinkel deur Robin Banks, die vooraanstaande kundige oor die onderwerp van denkkrag en persoonlike meesterskap? Indien nie, moet jou gou spring om jou plek te bespreek.

Op Donderdag, 10 Oktober, sal Robin Banks sy hoogaangeskrewe werkswinkel, “Success is a choice”, op die…

Slimstasie by die NWU sal luggehalte en weer moniteer

Vanderbijlpark, ’n besoedelingsknelpunt, is gekies as die ligging van ’n moderne waarnemingstasie wat die weer sowel as die luggehalte sal moniteer.

Hierdie multimiljoenrandontwikkeling sal maak dat die Noordwes-Universiteit (NWU) die eerste hoëronderwysinstelling in die land word wat ’n permanente moniteringstasie op hulle terrein sal…

Besige maand vir NWU se Optentia

Dit beloof om ’n besige maand te wees vir die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea met ’n aantal werkswinkels wat op vakkundiges, lede van die akademie en nagraadse studente gemik is.

Werkswinkel oor indiensneming en inklusiwiteit

Prof Roland Blonk – ’n buitengewone professor by Optentia – sal op 16 Oktober ’…

Gradeplegtigheidfees vir NWU-gegradueerdes

Die Oktober-gradeplegtigheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark was ’n heuglike ervaring. Toe die meer as 100 gegradueerdes die verhoog opgestap het, het trotse geliefdes ge-ululeer, gejuig en ritmies handegeklap.

Prof Linda du Plessis, die adjunkvisekanselier vir beplanning en kampusbedrywighede in…

EWP-galafunksie vier die prestasie van vroulike entrepreneurs

Met vroue steeds in die minderheid wat Suid-Afrika se entrepreneurslandskap betref, werk die Noordwes-Universiteit (NWU) baie hard daaraan om vroue binne sy eie demografiese omgewing te bemagtig om selfversorgende sake-eienaars te word.

Dit is sewe jaar sedert die begin van die NWU se entrepreneurskapsontwikkelingsprogram, Ondernemende…

NWU salueer as belangrike vennote van samewerking

Die afdeling Studentewerwing aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs ‘n dankiesê-geleentheid gehou vir skoolhoofde van die Vanderbijlparkstreek. 

Die doel van die geleentheid was om die skoolhoofde van strategies geïdentifiseerde top-voederskole te bedank vir hul getroue verbintenis tot die…

ICIL2019: beklemtoon die belangrikheid van inligtinggeletterdheid op alle gebiede van die lewe

>

“Ons bied reeds sedert die begin van die nuwe millennium inligtinggeletterdheidsmodules aan, maar dit bly ’n ope vraag of ons wel ’n impak maak en die vlak van inligtinggeletterdheid onder ons kliënte verbeter.”

Dit was die stelling wat gemaak is deur dr Mathew Moyo, hoofdirekteur vir biblioteek en inligtingsdienste aan die…