Fakulteite Nuus
NWU-navorsers kry befondsing vir bekamping van groot bedreiging
ʼn Portefeulje van kliniese navorsingsprogramme word in die vooruitsig gestel met die potensiaal om wetenskaplike begrip te verbeter van wat na verwagting die algemeenste oorsaak van dood in SA gaan word – nieoordraagbare siektes (NOS'e). Navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat kardiovaskulêre siektes en hul risikofaktore bestudeer, het…
Nasionale begroting laat geen ruimte vir foute – Ettienne le Roux
“Die nasionale begroting wat op 22 Februarie aangekondig is, is beslis ‘n ‘tawwe’ een wat in moeilike omstandighede opgestel moes word.” Dít is die mening van mnr Ettienne le Roux, hoofekonoom van Rand Aksepbank wat verlede week minister van finansies, Pravin Gordhan, se pasgelewerde begrotingstoespraak geïnterpreteer het by die Noordwes-…
BABEL-projek wen ’n wêreldwye uitdaging
Die Noordwes-Universiteit se navorsers was deel van ’n internasionale konsortium wat ’n hoëprofiel-spraaktranskripsie-uitdaging gewen het – ’n eerste vir Suid-Afrikaanse navorsers op hierdie gebied.
Die huidige spraaktranskripsiestelsels is gebou op tegnologie wat oorspronklik vir Engels en ’n klein groepie wêreldtale ontwikkel is, met…
Ekonoom plaas brandstofprysverhoging in perspektief
Vanaf 1 Februarie 2017 kos 93- en 95-oktaanpetrol 29c/ℓ meer. Dié prysstyging is deur die Departement van Energie aangekondig wat die olieprys en rand/dollar-wisselkoers as redes vir die styging gee. Tydens ’n RSG-onderhoud het die welbekende ekonoom, dr Andre Mellet van die Noordwes-Universiteit (NWU), ’n vergelyking tussen 2016 en 2017…
Die agt ekonomiese aanwysers om in 2017 dop te hou
Sal 2017 ’n beter jaar vir Suid-Afrika se ekonomie wees?
Dit is die vraag op alle Suid-Afrikaners se lippe, en in ’n poging om ’n antwoord hierop te verskaf, het prof Danie Meyer en dr André Mellet, albei akademiese personeellede binne die Fakulteit Ekonomiese Wetenskappe en Inligtingstegnologie aan die Noordwes-Universiteit se…
NWU Vaal se BTMG – ’n vergelyking wat sin maak!
Dit is hierdie jaar die vierde jaar wat die baie geslaagde leerprogram, Oorbrug die Wiskunde-gaping, aangebied word. Dit word deur die Fakulteit Ekonomiese Wetenskappe en Inligtingstegnologie aan die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit aangebied.
Die program haal beslis die byt uit wiskunde uit, en bied aan leerders die…

Oorbrug die Wiskundegaping – ’n tweede kans op sukses vir matrikulante
Vier jaar sedert die bekendstelling van die Oorbrug die Wiskundegaping- (BTMG-) leerprogram aan die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus het talle leerders nie net hulle vrees vir wiskunde verloor nie, maar is ook florerende studente wat hulle universiteitstudies in die veld van BCom en BSc volg.
Talle van hierdie leerders het van…