Ontmoet ons navorsers

Die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op die navorsingsfront.

Prof Moses Retselisitsoe Phooko is die direkteur van Professionele Ontwikkeling en Gemeenskapsbetrokkenheid in die Fakulteit Regte. Sy navorsing handel oor die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG). Hy verduidelik meer oor wat sy navorsing behels.

Prof Peet van der Merwe is ’n senior lektor en navorser in Toerismebestuur. Hy is deel van die Nasionale Navorsingstigting se navorsingseenheid vir Toerismenavorsing in Ekonomie, die Omgewing en die Samelewing (TREES). Leer meer oor sy navorsing.

Prof Germarié Viljoen is ’n medeprofessor in die Fakulteit Regte. Sy staan aan die hoof van navorsing oor omgewingsverandering. Haar navorsingsbelangstelling sentreer om water. Prof Viljoen praat oor haar navorsing:

Submitted on Thu, 09/28/2023 - 11:34