NWU-staatmakers beloon vir lojale diens

Verskeie personeellede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is onlangs tydens die amptelike opening van die akademiese jaar met langdienstoekennings vereer.

Tydens dié geleentheid – wat die begin van die akademiese aktiwiteite vir die jaar inlui – is 41 personeellede, wat saam meer as 615 jaar se vaardighede en kundigheid verteenwoordig, geloof vir hul ononderbroke en lojale diens aan die universiteit.

Langdienstoekennings is gemaak vir 10, 15, 20, 25, en 30 jaar diens onderskeidelik. Die visekanselier, prof Dan Kgwadi, en die adjunk-visekanselier vir beplanning en bedrywighede op die Vanderbijlparkkampus, prof Linda du Plessis, het die toekenningsgeleentheid behartig.

10 Jaar diens

Ms C Basson

Mr JJS Kühne

Prof EM Serfontein

Mr NV Botha

Dr E Kung

Ms I Smit

Prof HG Butler

Prof MT Lukamba

Ms NA Suphing

Mr IJ Crafford

Dr TJ Makhalemele

Prof HJ Van der Merwe

Prof N De Klerk

Ms IG Mokoena

Ms O Van Wyk

Prof EE Ebenso

Dr I Muller

Prof JW Gericke

Ms A Olivier

Ms A Herbst

Mr PC Pretorius

Dr C Joubert

Ms CS Scrimnger-Christian

 

15 Jaar diens

Dr SM Esterhuizen

Prof MW Stander

Dr SL Vos

Dr R Krügel

Mr TS Teleko

 

20 Jaar diens

Ms ML Esterhuizen

Dr E Keyser

Prof AJ van Rooy

Prof HH Janse van Vuuren

Mr PSL Mooi

 

25 Jaar diens

Mr WJA Luyt

Ms AN Mehlomakulu

Ms MJ Van der Ryst

Ms L Malape

Dr L Moolman

Prof HJM Van Deventer

 

30 Jaar diens

Ms AM Joubert

Dr E Strydom

 

Submitted on Mon, 02/10/2020 - 15:21