Library News
Ottosdal se leerders se uitstekende leesvermoë beïndruk NWU-besoekers
Die belangrikheid van leesgeletterdheid het na vore gekom toe ’n internasionale leesgeletterdheidstudie bevind het dat slegs 20% van Suid-Afrikaanse graad 4-leerders die betekenis verstaan van wat hulle lees, ongeag die taal.
Aangesien dit ’n rede tot kommer is, het die NWU se span van Biblioteek en Inligtingsdienste (LIS) onlangs ’n…
Orgideë oral toe die biblioteek lente met bekroonde botaniese kuns vier
Die lente breek in September aan en ’n spesiale uitstalling van ongelooflike kuns ter ere van die nuwe seisoen versier die mure van die Ferdinand Postma Biblioteek op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU).
Kunswerke van blomme is oral te sien. Nie van die algemene of gewone tuinblomme nie, maar van Suid-Afrika se…