Ontmoet ons navorsers

Navorsers van regoor die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede.

Prof Courtney Cook is 'n medeprofessor en navorser in die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur in die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe.

Dr Benjamin Rapanyane is 'n senior lektor en hoof van die vakgroep Politieke Studie en Internasionale Betrekkinge in die Skool vir Owerheidstudies, Fakulteit Geesteswetenskappe

Submitted on Tue, 02/27/2024 - 15:48