Die Noordwes-Universiteit het die room van sy oes tydens die universiteit se Institusionele Toekennings virOnderriguitnemendheid-seremonie (ITOU-seremonie) vereer. Hierdie jaarlikse gebeurtenis, wat erkenninggee aan die beste dosente, het op 19 April in Potchefstroom plaasgevind.