Potchefstroom verwelkom nuwe SKR

Belinda Bantham -- Wed, 09/11/2019 - 13:17

Potchefstroom verwelkom nuwe SKR

Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom het ontlangs sy nuwe studenteleiers aangekondig.

Tydens ʼn gelukwensings-seremonie het lede van die kampus se bestuurskomitee die nuwe Studentekampusraad (SKR) ontmoet en hulle voorspoed met hul leierskapsreis toegewens.

Die SKR bestaan uit 15 portefeuljes met Heinz Schoeman-Struwig as voorsitter.

Die res van die raadslede is: Pieter Hatting (ondervoorsitter), Cheney Acker (sekretaris-generaal), Francis Berg (finansies), Bianca Visagie (akademiese raad), Matthew van Wyk (koshuisraad), Johan Nel (aktuele sake), Adrienne Bartlett (bemarking en openbare betrekkinge), Zakumi Mtsweni (media en kommunikasie), Theunis van Wyk (kunsteraad), Danielle Giorgi (regsbeampte), Tristen Bourne (verenigingsraad), Benjamin Truter (sport en rekreasie), Ruandro Minnaar (SJGD) and Zané Botha (JOOL).

 Voor is Francis Berg, Pieter Hattingh, Heinz Schoeman-Struwig, Cheney Acker en Bianca Visagie. In die middel is Johan Nel, Matthew van Wyk, Benjamin Truter, Ruandro Minnaar, Danielle Giorgi en Tristen Bourne. Agter is Zané Botha, Zakumi Mtsweni, Theunis van Wyk en Adrienne Bartlett.