Leier: TRADE Navorsingsarea

Wilma Viviers

Wilma Viviers is ʼn professor in Internasionale Handel, Leier van die TRADE-navorsingsentiteit (Handel en Ontwikkeling) en NNS-gegradeerde navorser aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Sy het ʼn indrukwekkende verskeidenheid publikasies, en is ʼn kundige op die gebied van uitvoerbevordering, mededingende intelligensie en ekonomiese ontwikkeling.

Subscribe to RSS - Leier: TRADE Navorsingsarea