Ekonomie

Gabila Nubong

Gabila Nubong is a political economist with a masters in economics and and PhD in international Relations. He is a senior lecturer at the School of Economics of the North West University,

David Dyason

David Dyason is a lecturer in Economics in the School of Economics at the North-West University (Potchefstroom Campus). He holds an MCom in Economics from the North-West University, which focused on manufacturing exports and transport costs from South Africa's secondary cities. David is currently busy with his PhD studies, which involve quantifying the economic impact of universities in South Africa.

Carli Bezuidenhout

Carli Bezuidenhout is a senior lecturer in the School of Economics at the North-West University (Potchefstroom Campus). She lectures undergraduate courses in the degrees BCom Economics as well as BCom International Trade. She has also gained some years of practical experience in economic consulting before joining the University.

Derick Blaauw

Derick Blaauw professor in the School of Economics at the North-West University (Potchefstroom Campus). He previously lectured in the Department of Economics & Econometrics at the Rand Afrikaans University (RAU) and the University of Johannesburg (UJ) as well at the Soweto and Bloemfontein Campusses of Vista University.

Riaan Rossouw

Riaan is 'n mikro-ekonoom met meer as tien jaar se konsultasie-, navorsings- en onderrigervaring. Hy is tans mede-professor in die Skool vir Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus.

André Heymans

Ek werk grootliks op die finasiële veld rondom beleggingsbesluite en meer spesifiek die bestuur van finansiële portefeuljes. Hierdie navorsing spreek ‘n verskeidenheid vraagstukke aan waarvan die belangrikste insluit: die effektiwiteit van die mark, wisselvalligheid in batepryse, die impak van verskillende wêreldmarkte op mekaar asook hoe hierdie faktore beleggers se bateportefeuljes beïnvloed.

Waldo Krugell

Waldo Krugell is 'n professor in Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus.  Hy het 'n MSc in Ekonomie aan die Universiteit van Warwick behaal en 'n PhD, met die onderwerp geografiese ekonomie van Suid-Afrika, aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus.

Wannie Carstens

Prof Wannie Carstens is sedert 2001 die direkteur van die Skool vir Tale aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. Hy is ook tans die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad, die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie van Kuns en Kultuur, die voorsitter vir die Nasionale Taalliggaam vir Afrikaans en dien op ‘n verskeidenheid van rade. Hy is onder meer ook ‘n lid van die paneel vertalers vir die nuwe Afrikaanse Bybelvertaling.

Wilma Viviers

Wilma Viviers is ʼn professor in Internasionale Handel, Leier van die TRADE-navorsingsentiteit (Handel en Ontwikkeling) en NNS-gegradeerde navorser aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Sy het ʼn indrukwekkende verskeidenheid publikasies, en is ʼn kundige op die gebied van uitvoerbevordering, mededingende intelligensie en ekonomiese ontwikkeling.

Subscribe to RSS - Ekonomie