Fakulteitsnuus

Fakulteitsnuus

Fakulteitsnuus

NWU-vroue skitter by gesogte wetenskaptoekennings

Vroue van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om tydens Vrouemaand te skitter en hul buitengewone prestasies gaan nie ongesiens verby nie.

NWU-vroue skitter by gesogte wetenskaptoekennings

Vroue van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om tydens Vrouemaand te skitter en hul buitengewone prestasies gaan nie ongesiens verby nie.

Afrika se eerste taalsentrum om inheemse tale te bevorder word bekendgestel

Uiteindelik! Harde werk en toewyding het vrugte afgewerp. Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne (SADiLaR), gestig deur die regering, is amptelik op 7 Augustus 2019 op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom bekendgestel.

NWU-Juta skynverhore: Dit is weer tyd vir die weegskaal van geregtigheid

Die opwindende finale rondte van die Noordwes-Universiteit (NWU) se jaarlikse skynverhore, wat deur die Fakulteit Regte in samewerking met Juta aangebied word, sal op 20 Augustus by die Sanlam-ouditorium op die kampus in Potchefstroom plaasvind.

NWU-vroue is finaliste vir gesogte wetenskaptoekennings

Terwyl ons Vrouemaand en veral Suid-Afrikaanse vroue se buitengewone prestasies vier, is twee jong vrouenavorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat in hulle onderskeie gebiede uitmunt, as finaliste vir die gesogte Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings (SAWiSA) aangewys.

Inspireer jong vroulike leerders om ingenieurs te word

Terwyl ons in Augustus die vroue van Suid-Afrika vereer, het die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Ingenieurswese weer eens sy eie inisiatief geloods om hierdie vieringe ’n stappie verder te neem.

Inflasie en die impak wat dit op rentekoerse het, quo vadis? Trade ondersoek en voorspel korttermynmoontlikhede

Die besluit van die monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 17 Julie om die repokoers met 0,25% vanaf 6,75% tot 6,50% te verlaag, het ’n debat oor die moontlikheid van verdere verlagings in rentekoerse laat onstaan.

NWU-studente verskaf warmte aan NICU-babas by Klerksdorp Hospitaal

Studente in verloskunde by die Skool vir Verpleegkunde (SONS) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs babakombersies aan die neonatale intensiewesorgeenheid (NICU) by die Klerksdorp Hospitaal geskenk.

Xena en hierdie visparasiet het baie gemeen

In die laat 1990’s en vroeë 2000’s het Xena die krygerprinses televisieskerms regoor die wêreld oorheers. Sy was bekend vir haar sterk persoonlikheid en geliefd as gevolg van haar lewendigheid en gevegsvermoë.