Fakulteit Ingenieurswese

Fakulteit Ingenieurswese

NWU Ingenieurswese gee haar droom vlerke – letterlik!

Sy word deur die mense om haar geïnspireer – deur vriende, familie en, in haar professionele loopbaan, deur haar dosente. Vandag is dr Angelique Janse van Rensburg iemand wat op haar beurt ander inspireer deur haar absolute onblusbare passie vir wat sy doen – om ’n ingenieur te wees!

NWU-fakulteite kom byeen om postdoktorale genootskap te verbeter

Die agt fakulteite van die Noordwes-Universiteit (NWU) en hul postdoktorale genote, wat van regoor die wêreld kom, het op 20 September by Crista Galli in Potchefstroom byeengekom om verskillende idees te bespreek om die postdoktoralegenootskapsprogram by die NWU te verbeter.

Nuwe wiele vir Snippie

Toe die motor wegjaag, was die Swart-gesin geskok oor die nadraai van ’n roekelose daad. Hulle sesjarige windhond, Snippie, was die slagoffer van ’n ongeluk wat haar onderlyf verlam gelaat het.

Ingenieurs se gemeenskapbetrokkenheid skakel oor na tweede rat

Na ’n jare lange verbintenis tot gemeenskapsbetrokkenheid en -ontwikkeling, sal personeel en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Ingenieurswese nou dié inisiatiewe, spreekwoordelik, aan ’n turbo-aanjaer koppel.

Inspireer jong vroulike leerders om ingenieurs te word

Terwyl ons in Augustus die vroue van Suid-Afrika vereer, het die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Ingenieurswese weer eens sy eie inisiatief geloods om hierdie vieringe ’n stappie verder te neem.

Opwindende navorsing gaan by Femmegineering-viering gedeel word

Dit is steeds ’n onrusbarende feit dat mans nou nog die ingenieurswese-toneel oorheers. Ten spyte daarvan dat daar in die afgelope klompie jaar ’n verbetering was, is daar steeds ’n tekort aan vroue wat loopbane in ingenieurswese volg.

NWU-akademikus stap met Wetenskap Oscar weg

Prof Elvis Fosso-Kankeu van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Chemiese en Mineraalingenieurswese het by die onlangse NSTF-South32-toekennings met die toekenning vir Ingenieurswese-navorsingskapasiteitsontwikkeling- weggestap.

Xcel-studente bewys dat hulle innoverend is

Die 2019-groep Xcel-studente verbeter nie net hulle graad 12 Wiskunde- en Fisiese Wetenskappe-uitslae nie, maar verkry ook ervaring in die vaardigheid van probleemoplossing.

NWU daag die gendergaping in ingenieurswese uit

Die oorheersing van mans op die gebied van ingenieurswese is steeds ’n sigbare en ontstellende feit. Ten spyte van ’n verbetering die afgelope paar jaar, is daar steeds ’n ernstige tekort aan vroue wat ’n loopbaan in ingenieurswese volg. Die Noordwes-Universiteit (NWU) beoog om dit te verander – een semester op ’n keer …

Fakulteit Ingenieurswese vier uitnemende alumni

Hy is ’n alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU), ’n entrepreneur en ’n professionele ingenieur wie se kundigheid en ervaring op die internasionale gebied van distillasie, hitteruiling, absorpsie, gasskropping en verwante prosesbewerkings erkenning geniet.