Skool vir Rekenaar-, Statistiese en Wiskundige Wetenskappe

Elsa Mentz

Ek het my professionele loopbaan begin as hoërskoolwiskundeonderwyser en is vir die afgelope 25 jaar betrokke by onderwysersopleiding.  Ek is die laaste 16 jaar aktief betrokke by die opleiding van Inligtingstegnologie-onderwysers en het reeds twee boeke en verskeie navorsingsuitsette in hierdie veld gepubliseer.

Subscribe to RSS - Skool vir Rekenaar-, Statistiese en Wiskundige Wetenskappe