Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe

Simeon A. Materechera

Professional teaching and research experience Skills in scientific writing, editing, and consulting. Proficient in the use of many computer softwares and internet; development of project proposals; facilitation of workshop and conference, leadership in team and collaborative work; supervision of postgraduate research and publishing scientific articles; lecturing and curriculum development.

Jamshid Moori

I have produced more than 150 original papers and conference articles during the period 1975--2014. During this period I also supervised various honours projects and produced 23 post graduate students (6 PGDiploma, 9 MSc and 8 PhD). Currently I am supervising 3 PhD, and 2 post-doctoral students.

Frank Winde

Frank is a German citizen and came to SA as part of the Excellence Programme of the German Academy of Natural Scientists Leopoldina investigating waterborne uranium migration in mining areas of Germany, South Africa, Australia and Namibia.

Bokang Ncube

I am currently employed on a temporary basis by the North-West University teaching undergraduate (first year) and post graduate (honours) modules: Introductory Statistics and Multivariate Analysis. Among other tasks, I am currently supervising two honours and one Masters students. I have interest in interdisciplinary research, especially using Multivariate Techniques. I hold a Masters of Commerce in Statistics and currently in my second year of my PhD studies in Statistics. I am conversant with the SAS software package and STATA.

Suria Ellis

Suria Ellis is hoof van die Statistiese Konsultasiediens van NWU (Potchefstroom Kampus) en het al verskeie navorsers en nagraadse studente gehelp met die ontleding en interpretasie van hulle data.

Klaus Kellner

Prof Klaus Kellner is op 27 April 1957 in Okahandja, Namibië gebore. Hy is 'n herkose C2-NNS-grgradeerde wetenskaplike tot 2016. Sy kundigheid is in plantegroeidinamika met die klem op volhoubare grondbestuurtegnologieë, die impak op verwoestyning, die grond-agteruitgang en droogte (DLDD in Engels) en die herstel van weiveld-agteruitgang het, meestal in droë en semidroë stelsels, asook nywerheidsbeskadigde plekke.

Seugnet Blignaut

Seugnet Blignaut is ’n navorsingsprofessor en direkteur by die TELIT-SA by die Noord-Wes Universiteit se Vanderbijlparkkampus. Haar navorsing fokus op die gebruik van oogvolging as deel van die gebruiksevaluering van speletjies. Sy  is die outeur en mede-outeur van (69) artikels en het (84) konferensie aanbiedinge gelewer - meestal op internasionale vlak.  Sy het (39) Meesters en (21) PhD studente afgelewer.  Seugnet hersien gereeld artikels vir nasionale en internasionale tydskrifte en tree ook op as eksterne eksaminator vir verskeie universiteite.

Christo Venter

Ek het in 2002 by die Sentrum vir Ruimtenavorsing aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus aangesluit as ʼn nagraadse student. Ek het my MSc (cum laude) en my PhD onderskeidelik in 2004 en 2008 voltooi, onder leiding van wyle prof. Okkie de Jager.

Subscribe to RSS - Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe