Geen toegewings kan gemaak word wanneer dit by die gehalte van medisyne kom nie. Dit is waarom die Noordwes-Universiteit (NWU) se Navorsingsinstituut vir Industriële Farmasie®, waarby CENQAM® geïnkorporeer is, deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) as vennoot vertrou word.
Soos in die verlede sal die Noordwes-Universiteit (NWU) in 2019 weer uit sy nate bars met eerstejaarstudente. Net meer as 52 000 aansoeke is ontvang, waarvan net meer as 16 600 voornemende studente voorwaardelik aanvaar of aanvaar is.
Die Sanlam Ouditorium op die kampus in Potchefstroom het van opgewondenheid gegons toe 500 navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) die eerste tweejaarlikse konferensie oor navorsing en innovasie bygewoon het.
Studente wat plakkate rondswaai en geboue beset, vlamme wat aan die fondamente van geboue, en meer figuurlik aan die fondamente van hoër onderwys, lek.
2018 sal onthou word as die jaar van talle navorsings- en innovasiehoogtepunte vir die Noordwes-Universiteit (NWU).
Dit is belangrik dat die Noordwes-Universiteit (NWU) op kritieke gemeenskapsuitdagings in navorsing fokus – dit maak navorsing meer relevant en bruikbaar vir die gemeenskap.
Potchefstroom-Wapad
Potchefstroom-PUKfm
Vaal Triangle - Student 24/7